Pastors

Koos-Susan-bwKoos-Susan
Koos & Susan Victor

So who are we? We love the Lord (obviously). We love our Church! We Love our family – we have one son, JC, one daughter-in-law Elaine (more like our own daughter), we have three awesome grand children Travis, Troy & Tamlynn. We have been married since 1981, don’t do the math you’ll get lost! Koos loves to preach the Word with passion and normally in Afrikaans. Susan loves to teach the Word with enthusiasm and normally in English.

We are definitely “outdoor” people who can’t wait for the summer to come in the winter. Koos is a “people” person who can’t get enough of helping people.

Involved in: we have a hand in everything.

Leiers

JC-Elain-bwJC-Elain
JC & Elaine Victor – Travis, Troy, Tamlynn

Where do we begin to thank God, we are a family of 5. We have 3 beautiful, energetic kids, Travis, Troy & Tamlynn, which are the biggest blessings in our life. God truly granted us Godly Offspring.

We have been married since 2009 and we still thank God daily for the life partner he has given us. He also blessed us with a “happy home & family life” which in today’s society is truly a rare commodity. We love to spend family time together at the movies, watching a DVD or playing outside. We also love fast cars & enjoy playing, riding & racing together. We both have a huge passion for Praise & Worship and we believe our Ministry lies within a Worship Group. All three of our kids are also ecstatic about learning to play musical instruments.

Involved in: JC & Elaine – Sound, Music and Tech Leaders, Ushers.

Johan-Alet-Engelbrecht-bwJohan-Alet-Engelbrecht
Johan & Alet Engelbrecht – Juandre

Ons is vreugde, vrede en liefdevolle mense. Ons het drie kinders Wikus, Kobus en Juandre (enigste een nog in die huis) en een skoondogter Annamarie. Ons is ook geseën met drie kleinkinders Vianey, Jazmin en Genevieve.

Ons is baie lief vir ons kinders, kleinkinders en vriende. Ons is “mense” mense en hou daarvan om ander te bederf. Ons is nog van die ougade wat hardwerkend is. Ons is toegewyde dissipels van ons Hemelse Vader.

Betrokke by: Johan – Uitvoerenderaad, evangelisasie, bouprojek, Usher

Betrokke by:  Alet – Usher, bouprojek, kerk binneversiering.

Frankie-&-Madelein-bwFrankie-&-Madelein
Frankie & Madelein Paiva – Clodia, Dylan, Clarissa, Chanri, Millan, Chané, en Cylan

Hi Almal. Ons is Frankie & Madelein. Soos julle kan sien is ons baie lief vir familie. Ons kinders is (van oudste na jongste) Clodia, Dylan, Clarissa, Chanri, Millan, Chané en Cylan. Ons hou van verhoudings, saam wees en mekaar help. Frankie se passie is Hotrods, soos sy seun Dylan, en hulle is kort kort betrokke daarby. Frankie het ‘n hart om mense te seën waar ookal hy ‘n nood sien. Ek, Madelein, het ‘n passie om met kinders te werk en dan ook om betrokke te wees met welsyn en skole. Ons is baie lief daarvoor om in die kerk te werk waar  ons van hulp kan wees. Ons is definitief dienaars wat dit betref. Ons hou van die musiek en kort kursese wat aangebied word in ons kerk, en ons woon die aktiewiteite by waar ons betrokke kan wees.

Betrokke by: Frankie – Uitvoerenderaad, evengelisasie, bouprojek, Usher; Madelein – Usher, Helpendehand.

Schireen-Clodia-Dylan-bwSchireen-Clodia-Dylan
Dylan Paiva, Schireen Ferreira, Clodia Paiva

Ek is Dylan, die jongste van die leiers en ek glo die een met die meeste energie! Dit is ‘n voorreg vir my om deel te wees van die jeug en saam met ander jong mense dit te kan geniet. Ek is mal oor Hotrods en ry self ‘n kar gereeld in die wedrenne. Ek is gesê ek doen baie goed daarin . Ek is ook deel van die musiek in ons kerk, dis vir my lekker om die dromme te kan speel.

I am Schireen, the Head youth leader of Prophetic Pulse Ministry.  I love to spend time with friends and family and am always up for a new challenge/adventure. I love to work with young people, that is my passion, and I love to learn something new that I didn’t know before. I always try to put God first. In our church I love the Bible study groups and the praise and worship. My desire is to make a difference in peoples lives’ before Jesus returns.

Ek is Clodia, een van die leerders wat die langste in ons jeug is. Vandag is ek een van die jeug leiers en ons is besig met groot dinge wat kom. Ons is ‘n klein gesin by die jeug en ons weet ons word voorberei vir die groot dinge wat God vir ons in plek het, só leer, speel, huil, lag en groei ons almal saam. Ek is trots en so opgewonde vir dit wat vir ons voorlê.

Betrokke by: Schireen, Clodia en Dylan – Jeug en musiek.

Helpers

Volunteers-childrens-church-BWVolunteers-childrens-church
Volunteers-Ushers-BWVolunteers-Ushers
Volunteers-WorshipHeart-Music-team-BWVolunteers-WorshipHeart-Music-team